ouderdomsafhanklike geboorte-en-sterfteproses(wanneer die geboorte- en sterftekoerse oor 'n tydperk nie konstant is nie, maar van die ouderdom van die betrokke individu of groep afhanklik is)
Markov-proses(waarin die voorwaardelike verdeling vir 'n toekomstige toestand, gegee die huidige toestand, nie deur kennis van vorige toestande beïnvloed word nie)