Subject | English | Afrikaans |
math. | aggregative cluster analysis | kollektiewe trosanalise (begin by die individuele waarnemings waar trosse gegenereer word deur die kombinering van soortgelyke individue of groepe) |
math. | aggregative index | kollektiewe indeks |
math. | aggregative model | saamvoegingsmodel (wanneer die veranderlikes binne 'n ekonomiese model self uit groepe of individuele veranderlikes gekonstrueer word) |