Terms for subject Mathematics (3967 entries) |
A-típusú eloszlás | tipe A-verdeling (Neyman) | |
A-típusú régió | tipe A-gebied | |
A-típusú sor | tipe A-reeks | |
Abbe-Helmert ismérv | Abbe-Helmert-kriterium | |
Abelson-Tukey pontszám próba | Abelson-Tukey-tellingstoets | |
ablak | venster | |
abnormalitás index | abnormaliteitsindeks | |
abszolút eltérés | absolute afwyking (die verskil, sonder inagneming van die teken, van 'n stogastiese veranderlike se waarde, vanaf 'n gegewe waarde) | |
abszolút gyakoriság | absolute frekwensie (in teenstelling met die relatiewe frekwensie) | |
abszolút hiba | absolute fout (die absolute afwyking van 'n stogastiese veranderlike vanaf sy "werklike" waarde) | |
abszolút kockázat | absolute risiko | |
abszolút különbség | absolute verskil (sonder inagneming van teken tussen die waardes van twee veranderlikes) | |
abszolút momentumok | absolute moment (waarin die afwykings vanaf 'n vaste punt sonder inagneming van die teken geneem word) | |
abszolút mérõszám | absolute maat (wat onafhanklik van oorsprong en skaal is) | |
abszolút torzítatlan becslés | absoluut-onsydige beramer (as dit onsydig vir alle verdelings is) | |
abszorbciós eloszlás | absorpsieverdeling (van die getal "individue" wat nie daarin slaag om 'n gegewe absorberende gebied oor te steek nie) | |
abszorbciós határ | absorberende versperring ('n toestand waar daar 'n waarskynlikheid is om nie gereflekteer te word nie) | |
abszorbciós Markov-lánc | absorberende Markov-ketting (wat absorberende toestande besit) | |
abszorbciós tartomány | absorberende gebied (veralgemening van absorberende versperring) | |
abszorbciós állapot | absorberende toestand ('n toestand wat nie verlaat kan word as dit eenmaal bereik is nie) |