Terms for subject Mathematics (4229 entries) |
0.6745 kertaa keskivirhe | waarskynlike fout | |
2 ja q> | politome tabel | |
2-SLS | veralgemeende klassieke lineêre beramers | |
2-SLS | tweestadium-kleinste kwadrate | |
aallonpohja | trog | |
Abbe-Helmert-kriteeri | Abbe-Helmert-kriterium | |
absoluuttinen erotus | absolute verskil (sonder inagneming van teken tussen die waardes van twee veranderlikes) | |
absoluuttinen frekvenssi | absolute frekwensie (in teenstelling met die relatiewe frekwensie) | |
absoluuttinen mediaanipoikkeama | gemiddelde afwyking | |
absoluuttinen mediaanipoikkeama | gemiddelde absolute fout | |
absoluuttinen mittayksikkö | absolute maat (wat onafhanklik van oorsprong en skaal is) | |
absoluuttinen momentti | absolute moment (waarin die afwykings vanaf 'n vaste punt sonder inagneming van die teken geneem word) | |
absoluuttinen poikkeama | absolute afwyking (die verskil, sonder inagneming van die teken, van 'n stogastiese veranderlike se waarde, vanaf 'n gegewe waarde) | |
absoluuttinen riski | absolute risiko | |
absoluuttinen virhe | absolute fout (die absolute afwyking van 'n stogastiese veranderlike vanaf sy "werklike" waarde) | |
absorboiva alue | absorberende gebied (veralgemening van absorberende versperring) | |
absorboiva Markovin ketju | absorberende Markov-ketting (wat absorberende toestande besit) | |
absorboiva reuna | absorberende versperring ('n toestand waar daar 'n waarskynlikheid is om nie gereflekteer te word nie) | |
absorboiva tila | absorberende toestand ('n toestand wat nie verlaat kan word as dit eenmaal bereik is nie) | |
absorboivat jakaumat | absorpsieverdeling (van die getal "individue" wat nie daarin slaag om 'n gegewe absorberende gebied oor te steek nie) |